Corna Visagie: Kroonstad

“Paradyskloof is ‘n lafenis vir die siel. Hoe heerlik om op die stoep te sit en oor die Koepel vallei uit te kyk. …met die mooiste voëls wat oral rondvlieg. ‘n Putt putt spel sorg vir baie pret en plesier. ‘n Wandel in die natuur en ‘n klim teen die hange van die waterval, dit is alles pure plesier. Sal verseker weer kom.”