Lidia Kritzinger: Garsfontein, Pretoria

“Die plek het ‘n soort rustigheid wat jou in jouself laat tuiskom, ‘n soort stilte wat jou weer laat droom, laat kreatief dink, hoop gee. Beleef self die helder bergstroom, die sagte suis van die wind deur die kloof en die vêr horisonne bo van die berg af. Ek kom weer en weer én ….wéér!”