Testimonials

Thank you for such a lovely weekend we thoroughly enjoyed!
Perks:
Keypad entry….no worry of loosing keys.
Jaccuzi bath! Wash away the week
Decor and finishings in the unit are stunning
Overall peaceful and tranquil atmosphere.
Cons:
That we have to leave now.
- Chalton and Heather from Johannesburg

“Met de hele familie hebben we hier een fantastisch weekend gehad in Paradijskloof.
Deze naam beloofd veel!! En het is hier ook echt paradijselijk. Wat een schitterende natuur!
Wat een mooi huizen….wat een rust! Alles is keurig en verzorgd.”
- Gijs en Anneke van der Hoevren: Vlissingen Holland

“Die plek het ‘n soort rustigheid wat jou in jouself laat tuiskom, ‘n soort stilte wat jou weer laat droom, laat kreatief dink, hoop gee. Beleef self die helder bergstroom, die sagte suis van die wind deur die kloof en die vêr horisonne bo van die berg af. Ek kom weer en weer én ….wéér!”
- Lidia Kritzinger: Garsfontein, Pretoria

Alles is so netjies en keurig, met soveel lekker dinge om te doen!
Ideaal vir kwaliteit familietyd.
Nogmaals dankie aan almal wat bydra tot die pragtige Paradyskloof.
- Daan, Karien, Michael en Daniël van Potchefstroom